Die VKB Sentraal Sport Toernooi is afhanklik van vennootskappe soos die met Edutrace

Loading player...
Die VKB Sentraal Sport Toernooi vind plaas vanaf 29 April tot 2 Mei by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Mid-Morning Magic kuier regstreeks saam op 30 April en nooi jou om ook die jong atlete te kom ondersteun. Yolanda Maartens gesels met Johan Goosen van Edutrace oor hul vennootskap met VKB en hoe hulle streef om ‘n volhoubare talentpyplyn te bou op die platteland. Lees gerus meer onder EVENTS by ofm.co.za
28 Apr 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min