GROOT Biddag 2026 - John Jones

Loading player...
John Jones van C12, het saam met Charonike die GROOT Biddag 2026 afgeskop deur te bid vir ons stad en ons mense. Luister gerus weer!
23 Apr English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

Hoe sê? 1-5 Junie 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Politieke Tingieter - Iemand het 'n blikbord voor die kop - Iemand die horrelpyp laat dans
5 Jun 4 min

Hoe sê? 25-29 Mei 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Huitjie en muitjie - Jansalie - 'n Hele tydjie in die vaal rys
29 May 2 min

Hoe sê? 18-22 Mei 2026

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings. Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...? - Moenie dat jou burman se honde vir jou blaf nie - Na jou kwas skop - In die geniep wees
22 May 3 min