Dr Johann Landsberg: Entrepreneurskap as Dryfkrag vir Inklusiewe Groei in Suid-Afrika

Loading player...
Vandag gaan ek voort met ons gesprekke in die NWU Expert Talk, 'n reeks gesprekke met kundiges van die NWU. Hierdie verreikende gesprekke leef ook in 'n podsendingreeks by ofm.co.za. Dr Johann Landsberg, Bestuurder by die NWU Enterprise Development Centre en Senior Lektor by die NWU Skool vir Bestuurswetenskappe sluit by my aan om te gesels oor entrepreneurskap as dryfkrag vir inklusiewe groei in Suid-Afrika. Ons gesels oor dit wat die NWU doen om entrepreneurskapspotensiaal te ontsluit en volhoubare besighede te ondersteun onder studente, personeel en gemeenskappe so wel as die grootste uitdagings in die huidige ekonomiese klimaat wat klein en mikro-ondernemings tans ervaar.
17 Apr 5AM English South Africa Education · Courses

Other recent episodes

Gr 9 & 11: Hoekom is jou graad 11 punte so belangrik

Pulane Nel-Sekepe gesels met Piet van Wyk, senior bemarker by die Noordwes-Universiteit oor die belangrikheid van graad 11 punte. Piet verduidelik hoe aansoek tydlyne by universiteite werk, en hoekom dit jou graad 11 punte is wat die bepalende faktor speel met jou toelatings aansoek. As jy mik vir die sterre…
10 Sep 7AM 3 min

Health Innovation: Prof. Elmarie Deacon

Prof. Elmari Deacon is ʼn kliniese sielkundige en professor aan die Noordwes-Universiteit. Haar navorsing fokus op gesondheidsielkunde, positiewe sielkunde en die psigososiale aanpassing in diabetesbestuur. Haar werk ondersoek onder meer hoe jongmense diabetes verstaan en beleef, hoe denke, emosies, gedrag, veerkragtigheid en ondersteuning hul selfbestuur beïnvloed, en hoe hierdie insigte…
2 Sep 5AM 5 min

Dr Olebogeng Baikgaki: Transforming South Africa’s Transport Infrastructure

Yolanda Maartens continues the series NWU Expert Talk, a series of conversations with experts from the NWU. This second episode focuses on transforming SA’s transport sector. Dr Olebogeng Baikgaki, Senior Lecturer at North-West University with special expertise in Transport Economics and Logistics Management joins Yolanda Maartens on Mid Morning Magic…
27 Mar 11AM 8 min