🌿 Kus tot Kruin – Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net ’n modewoord? 🌿 02 April 2026
Loading player...
Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete – maar vra die moeilike vrae:
👉 Word die term “eko” nie dalk te maklik gebruik nie?
👉 Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan?
👉 Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang?
🎙️ As praktiese voorbeeld kyk ons na Springerbaai en ondersoek hoe sulke projekte beplan en bestuur word – en of dit werklik werk.
Moenie hierdie insiggewende gesprek mis nie!
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #EkoOntwikkeling #Tuinroete #Bewaring #Volhoubaarheid #SFMStreekRadio