Hoe sê? 23-27 Maart 2026

Loading player...
Elke Maandag, Woensdag en Vrydag toets Charonike jou kennis van Afrikaanse spreekwoorde en uitdrukkings.
Hierdie week vra sy, weet jy wat beteken...?
- Jantjie of waentjie
- Ysterklou in die grond slaan
- Met die handskoen trou
27 Mar English South Africa Society & Culture

Other recent episodes

GROOT Biddag 2026 - John Jones

John Jones van C12, het saam met Charonike die GROOT Biddag 2026 afgeskop deur te bid vir ons stad en ons mense. Luister gerus weer!
23 Apr 18 min