NRU het op louere gerus, is nou wakker: kommentator

Loading player...
Die Namibiese Rugby-unie het 'n vandeesweek 'n herboufase van 2026 tot 2031 aangekondig, na die nasionale span nie gekwalifiseer het vir die 2027 Rugbywêreldbeker nie en befondsing van Wêreldrugby verloor het. Volgens die NRU gaan die herbou finansiële groei insluit sowel as bestuurkwessies wat aangespreek sal word. Kosmos 94.1 Nuus het met Isak Hamata, 'n onafhanlike sport-kommentator gepraat.
12 Feb 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

FNB Namibië ATM's vat ook nou nuwe banknote

Nadat die Bank van Namibië hulle nuwe note in September 2025 in sirkulasie geplaas het, het banke hul sisteme en outomatiese tellermasjiene begin opgradeer om die note te akkommodeer. FNB Namibië, die bank met die grootste distribusie-netwerk, het aangekondig dat sy ATM's landwyd nou die nuwe note aanvaar. Kosmos 94.1…
13 Mar 11AM 1 min

Twee nuwelinge in Springboksewes-vrouespan

Rugby: Twee nuwelinge, Maceala Samboya en Shanidiné Bezuidenhout, is ingesluit in die groep van 14 Springboksewes-vrouespelers wat Sondag vertrek vir die laaste internasionale sewestoernooie in Uruguay en Brasilië. Afrigter Cecil Afrika het ook die ervare Catha Jacobs betrek. Die toernooie vind volgende naweek in Montevideo plaas en 'n week later…
13 Mar 11AM 1 min

Regering 'sal meer fondse gee om filmbedryf te versterk'

Die inligtingministerie het aangekondig dat die nasionale begroting vir 2026/27 'n kunstefonds van 50 miljoen Namibiese dollar sal insluit om die kreatiewe bedryf te ondersteun. Minister Emma Theofelus het by die opening van die 2026 Filmweek die regering se verbintenis herbevestig om die filmbedryf deur verhoogte befondsing te versterk, met…
13 Mar 10AM 1 min

IPPR-bespreking lê Namcor-bestuursprobleme bloot

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het onlangs 'n paneelbespreking oor olie, oorsig, verantwoordbaarheid en bestuur aangebied. Met die land se ontluikende olie- en gasbedryf wat moontlik produksie nader, is die voordele aansienlik, mits die bedryf goed bestuur word. Tydens die paneelbespreking het die instituut se direkteur, Graham Hopwood, gesê Namcor…
13 Mar 9AM 1 min