Kus tot kruin:๐ŸŽฃ Georganiseerde hengel langs ons kus โ€“ hoekom maak dit saak? ๐ŸŒŠ 22 Januarie 2026

Loading player...
Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus.
๐Ÿ”น Wat behels georganiseerde hengel werklik?
๐Ÿ”น Watter moontlike impakte โ€“ positief รฉn negatief โ€“ het dit op die kusfront en mariene lewe?
๐Ÿ”น Hoe kan gestruktureerde hengel bydra tot beter bewaring van ons natuurlike hulpbronne?
โ€™n Ingeligte en insiggewende gesprek vir almal wat omgee vir ons kus, seelewe en volhoubare gebruik van bronne.
๐Ÿ“ป Skakel weekliks in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete en Klein Karoo en luister saam.
22 Jan Afrikaans Explicit South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min