LAC vier heel eerste Regskampioen-toekennings

Loading player...
Die Regshulpsentrum het sy heel eerste Regskampioen-toekennings aangebied, wat individue en instellings erken wie se bydraes toegang tot geregtigheid en menseregtebeskerming regoor Namibië versterk het. Die eerbewyse het gegaan aan Cronjé Incorporated en sosiale media-voorstander Gelda Waterboer. Die sentrum se direkteur Toni Hancox het meer:
17 Dec 2025 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

LPO beklemtoon vertroue na Meatco-vergadering

Na afloop van die Lewendehaweprodusente-organisasie en Meatco se vergadering verlede week om die toekoms van die veesektor te bespreek, het beide partye gevoel die gesprek was positief. Na 'n paar jaar van onbestendigheid was die heropbou van vertroue reg oor die beesvleiswaardeketting in die kollig. Kosmos 94.1 Nuus het met…
18 Mar 6AM 1 min

Kleinsake word deur burokrasie gekniehalter

Baie werklose Namibiërs wend hulle tot die koop en verkoop van tweedehandse klere om 'n bestaan te maak. Sommige handelaars verdien tussen 2 000 en 6 000 Namibiese dollar per maand uit die handel. Kosmos 94.1 Nuus het met die Unam-ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu gepraat wat sê sektore soos hierdie…
18 Mar 6AM 1 min

BoN wen KI-prys

Die Bank van Namibië is aangewys as die wenner van die KI-inisiatieftoekenning by die gesogte Sentrale Banktoekennings, ter erkenning van die bank se suksesvolle integrasie van kunsmatige intelligensie en masjienleerinstrumente in sy daaglikse bedrywighede. Die toekenning erken instellings wat KI-tegnologieë effektief ontplooi het op gebiede soos voorspelling, likiditeitsbestuur, betalingstoesig, regulatoriese…
18 Mar 5AM 1 min

Oosthuizen sê sy fokus is nie op druk met LIV-toernooi nie

Kaptein Louis Oosthuizen sê hy plaas nie homself of enige van sy Southern Guards GC-spanmaats onder enige ekstra druk wanneer LIV-gholf hierdie week die heel eerste keer in Suid-Afrika plaasvind nie. Meer as 90 000 toeskouers sal van môre tot Sondag die toernooi in Steyn City in Johannesburg bywoon. Die…
18 Mar 5AM 1 min

Begroting: Uitsette is nie uitkomste nie

Kommentaar op die 2026/27-begroting word steeds in die Nasionale Vergadering gelewer, met lede wat terugvoering gee oor belangrike waarnemings. Die hoofsweep van die Republikeinse Party, Mathias Mbundu, sê dat die verhoging van die begrotingsbedrag elke jaar sonder om die werklike impak van die vorige begroting behoorlik te beoordeel, die Namibiese…
18 Mar 4AM 1 min