Kus tot kruin ๐SLANGE! Is hul vriendโฆ of vyand? 12 Desember 2025
Loading player...
Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maarโฆ voordat jy skrik en hardloop โ kom leer eers! ๐ Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai โ โn ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter het. ๐
Hy deel insig soos:
๐ Wat lok slange na jou erf?
๐ Hoe bly jy veilig sonder paniek?
๐ Watter slange is gevaarlikโฆ en watter net nuuskierig?
๐ Wenke vir slim, kalm hantering wanneer jy โn slang raakloop.
๐ฟ๐ข As jy ooit gewonder het hoe om tussen feit en vrees te onderskei โ moet jy hierdie gesprek hoor!
๐ป Skakel in daagliks op 90.1 FM | 104.1 FM in die Tuin Roete.
๐ Luister weer:
๐๐ฌ โn Avontuur wag โ kom ontmoet saam met ons die Tuinroete se glibberige pรชlle!
#Slangboere #KusTotKruin #SFMStreekRadio #Tuinroete #Slange #WildlifeEducation