
Nuwe beskerming vir verklikkers na moord op Madlanga-getuie
Loading player...
Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het nuwe wetgewing aangekondig wat die beskerming van verklikkers sal versterk. Die aankondiging is die naweek gemaak na die moord in Brakpan, Ekurhuleni, op 'n getuie van die Madlanga-kommissie, Marius van der Merwe, bekend as Getuie D. Sy sê die konsepwetsontwerp op Beskerming en Openbaarmaking sal binnekort in die Parlement ter tafel gelê word:

