Sluipmoord op Madlanga-getuie 'onaanvaarbaar', sê Ramaphosa

Loading player...
President Cyril Ramaphosa vra vir 'n spoedige ondersoek en sterker getuiebeskermingsmaatreëls na die moord op Marius van der Merwe, bekend as Getuie D by die Madlanga-kommissie. Die 41-jarige is Vrydagaand verskeie kere voor sy gesin buite hul huis in Brakpan in Ekurhuleni geskiet. Ramaphosa sê Van der Merwe het die saak van geregtigheid en integriteit gedien deur by die kommissie te getuig. Die president sê die regering is verpletter deur sy moord:
7 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NamPower moet meer krag genereer

Die parlement dring daarop aan dat NamPower sy energieproduksievermoëns verbeter deur verskeie metodes in te sluit. Swapo-parlementslid Charles Mubita het in die Nasionale Vergadering gesê dat die land te veel bestee aan die invoer van elektrisiteit, terwyl daar potensiaal is vir die land om sy energiemengsel te diversifiseer en selfs…
19 Mar 6AM 1 min

Metro's se swak handelsdiens kos groei en stoot kostes op

Die Nasionale Tesourie se direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê swak handelsdiensprestasie in metro’s kniehalter ekonomiese groei en plaas ʼn hoë koste op die samelewing. Hy het die Metro-handelsdienshervormings bekendgestel wat ʼn nuwe prestasie-verwante aansporing onder die finansierings-toelaag vir stedelike ontwikkeling is. Die regering bied ʼn aansporingstoelaag van 54 miljard Suid-Afrikaanse rand…
19 Mar 6AM 1 min

Speaker weier vrae oor Russiese inmenging in verkiesings

Die speaker, Saara Kuugongelwa Amadhila het IPC-lid Rodney Cloete se kennisgewing vir ‘n vraag in die parlement geweier. Cloete wou weet oor Forbidden Stories, wat berig hulle het bewyse dat Rusland met die 2024 verkiesing ingemeng het en briewe, video’s en persverklarings gefabriseer het in ‘n veldtog om die IPC…
19 Mar 6AM 1 min

Iran was nêrens naby 'n kernwapen nie

Die voormalige Amerikaanse intelligensiehoof, Joe Kent, wat bedank het oor die oorlog in Iran en gesê het die land het geen onmiddellike bedreiging, soos president Donald Trump gesê het, vir die VSA ingehou nie en dat dit in werklikheid Israel se oorlog is waartoe die VSA toegetree het, het met…
19 Mar 6AM 1 min