
Iran was nêrens naby 'n kernwapen nie
Loading player...
Die voormalige Amerikaanse intelligensiehoof, Joe Kent, wat bedank het oor die oorlog in Iran en gesê het die land het geen onmiddellike bedreiging, soos president Donald Trump gesê het, vir die VSA ingehou nie en dat dit in werklikheid Israel se oorlog is waartoe die VSA toegetree het, het met Tucker Carlson gepraat. Hy sê Iran was nêrens naby ‘n kernwapen nie.

