Lynette Beer - FILIPPENSE 1:6

Loading player...
omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus. FILIPPENSE 1:6 AFR53
28 Oct 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min

Ingrid Venter - JESAJA‬ ‭58‬:‭9

Wanneer jy dan roep om hulp, sal die Here antwoord. Jy sal roep om hulp en Hy sal sê: Hier is Ek! JESAJA‬ ‭58‬:‭9‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬
17 Apr 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min