Kus tot kruin - Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁 16 Oktober 2025

Loading player...
🌿 Van Olifante tot Strikke – Die Gesprek oor Ons Natuur 🐘🦁
Hierdie week op SFM streek Radio - Kus tot Kruin gee Fred weer ’n blik op wat in ons natuurlike wΓͺreld aangaan 🌍 Fred gesels oor olifant-uitdunning in Afrika, leeuteling, strikuitstappies, en hoe gemeenskappe saamwerk om ons omgewing skoon te hou. πŸ§ΉπŸ’š Dis ’n eerlike gesprek oor mens-natuur konflikte en hoekom biodiversiteit die sleutel tot balans bly. 🌱
🎧 Skakel in elke Donderdag in op Kus tot Kruin, om 11:30 op SFM Streek RADIO – 90.1 en 104.1 Fm of aanlyn by www.sfmstreek.com – Jou klankbaan van die TuinRoete.🌊
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #NatuurPraat #Tuinroete #Biodiversiteit 🌊
17 Oct 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min