Kus tot kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe! 25 September 2025

Loading player...
πŸŽ§πŸ“» Kus tot Kruin 🌊🐬 Helde van die See: SMART red seelewe!
Vandag het Fred gesels met mense wat ’n ware verskil maak! πŸ’™
Tersia Marais en haar toegewyde span van S.M.A.R.T. (Stranded Marine Animal Rescue Team) deel die storie van hoe dit alles begin het, die geskiedenis agter hierdie merkwaardige werk, én hulle groot bestaansviering wat op 11 Oktober plaasvind. 🐬🐒🌊 Kom luister hoe hierdie span onselfsugtig bydra tot die welstand van ons strande en mariene diere. 🌍✨
πŸ“Œ Skakel in op SFM Streek RADIO weekliks op 90.1 & 104.1FM of aanlyn by www.sfmstreek.com – moenie dit misloop nie!
#KusTotKruin #MarineConservation #SMART #SFMStreekRadio
25 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min