πŸš™πŸŒ„ Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! - 22 September 2025

Loading player...
πŸš™πŸŒ„ Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! #JimnyGathering2025
πŸš™Die Jimny Gathering 2025 & SafariTown Festival laat die Klein Karoo gons!
🌟 Henk van der Schyf het kom vertel wat wag in die hart van die Klein Karoo!
πŸ“ Wat wag op jou luister gerus weer:
🎟️ Kaartjies beskikbaar by safaritown.co.za
#JimnyGathering2025 #SafariTown #Oudtshoorn #KleinKaroo #SfmStreekRadio
22 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min