Akademia - Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? - 17 September 2025

Loading player...
🌟 Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin?
Dan is dit tyd om jou toekoms te verken! πŸŽ“βœ¨
Woon die sentrum-opedag in George by en ontdek watter studiemoontlikhede vir jou wag. Jy kry die kans om meer oor Akademia se unieke benadering tot hoΓ«r onderwys te leer Γ©n jou vrae direk aan die span te vra.
πŸ‘‰ Bespreek jou plek vandag: akademia.ac.za/inligtingsessie-en-opedae
πŸ“ George
πŸ“… 2026-studente, hierdie dag is vir jou!
#MyAkademia #Sentrumopedag #SFMStreekRadio
18 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min