Episode 34 – Die eindtye
Loading player...
14 September 2025
19:00 - 20:00
Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor die eindtye (eskatologie) in die Bybel. Hulle verduidelik hoe daar verskillend deur die Bybel oor die eindtye gedink is en hoe ’n mens die boek Openbaring moet verstaan. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.