Episode 45 – Die profeet Jeremia
Loading player...
9 Aug 2026
19:00 - 20:00
Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die profeet Jeremia. Leer meer oor sy vroeë en latere lewe. Hulle vertel meer oor sy roeping en hoe sy roepingsgeskiedenis ons vandag kan inspireer oor hoe ons oor roeping dink. Leer ook nuwe feite oor die Bybel en vind ’n paar nuwe feite rondom navorsing uit.