Lynette Beer - PSALMS‬ ‭18‬:‭7

Loading player...
‬‬‬Toe ek benoud was, het ek die Here aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom. PSALMS‬ ‭18‬:‭7‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Aug 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min

Clement Martin - SPREUKE 24:16

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
10 Sep 1AM 2 min

Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
9 Sep 1AM 2 min