
#WeeksdaeVibesMetVenita – David Derman | 4 Augustus
Loading player...
David Derman gesels met Venita oor sy nuwe enkelsnit “Morning Light” — musiek geïnspireer deur die moontlikheid van ouerskap en die liefde vir ’n kind wat nog nie bestaan nie. Hy deel hoe dit voel om ’n oom te word, hoe daardie ervaring sy perspektief op liefde verander het, en hoekom Morning Light nie net ’n lied is nie, maar ’n belofte.