Kus tot kruin 🌿 📻 Natuur roep – Hoor jy haar? 🌿 07 Agustus 2025

Loading player...
Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete — en selfs op provinsiale en nasionale vlak — dat ons unieke natuurlike omgewing kosbaar én kwesbaar is. 🐾
Daar is hoopvolle tekens dat meer mense begin omgee, verantwoordelik optree en ernstig dink oor hoe ons ons natuurerfenis kan bewaar. Want as ons nie nou sorg dra nie, kan dit wat ons het, vir altyd verlore gaan. 🌍💔
📻 Skakel in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete
📆 Donderdag om 11:30 – Kus tot Kruin
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Tuinroete #OnsNatuurOnsToekoms #LuisterSaam
7 Aug Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek 🐜🦟 Holiday Pests? We’ve Got the Solution! 🏡🌞 15 Desember 2025

The festive season is here — but unwanted pests don’t take a holiday! 🎄😬 In today’s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple, ready-to-use pest control solutions perfect for holidaymakers and local residents alike. 🎧 In this episode, we cover: • Easy, no-mix solutions for ants, cockroaches,…
16 Dec 13 min

Kus tot kruin 🐍SLANGE! Is hul vriend… of vyand? 12 Desember 2025

Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maar… voordat jy skrik en hardloop — kom leer eers! 😉 Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai — ’n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter…
11 Dec 16 min

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min