Reaksie op koalisie van 25 wat Israel veroordeel

Loading player...
Reaksie word ontvang op die nuus dat die Verenigde Koninkryk en 24 ander lande het 'n beroep gedoen op die onmiddellike einde aan die oorlog in Gaza, waar hulle sê dat die lyding van burgerlikes nuwe dieptes bereik het. 'n Gesamentlike verklaring veroordeel wat dit noem die drupvoeding van hulp en die onmenslike dood van burgerlikes wat voedsel en water soek. Israel se buitelandse sake-ministerie het die verklaring verwerp. Die Britse militêre kenner Michael Clarke sê die aanvalle maak geen sin nie.
22 Jul 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kenner reageer op afhanklikheid van kraginvoere

Reaksie word ontvang op berigte dat Namibië in Oktober 2025 slegs 37,8 persent van sy totale vraag na energie kon opwek en moes 62,2 persent, of amper 261 000 megawatt-ure, van die totale krag wat gedurende die maand aan die plaaslike ekonomie verskaf is, invoer. Harald Schütt, plaaslike energie kenner…
12 Jan 1AM 1 min

SAPD behaal groot sukses met vervalste goedere

Die polisie en sy misdaadbestrydingsvennote het tydens landswye operasies gesamentlik beslag gelê op nagemaakte en onwettige goedere ter waarde van meer as 350 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê multidissiplinêre operasies tydens Desember 2025 is onderskeidelik in Gauteng, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap uitgevoer. Sy sê nagemaakte en onwettige…
12 Jan 1AM 1 min

SA se matrieks hoor vandag

Graad 12-matriekuitslae word vandag aangekondig en in die lig daarvan vra die Vereniging van Staatsamptenare die 2025-matrikulante, voornemende studente en hul ouers om uiters waaksaam te bly wanneer hulle vir tersiêre onderwys aansoek doen en registreer. Die vereniging se woordvoerder, Claude Naicker, is bekommerd oor die historiese toename in ongeregistreerde…
12 Jan 12AM 1 min

Trump sê VSA moet Groenland bekom

President Donald Trump sê hy is vol vertroue dat Amerika Groenland sal bekom. Denemarke en Groenland sê die gebied is nie te koop nie, en Denemarke waarsku militêre optrede sal die einde beteken van die NAVO militêre bondgenootskap. Volgens ʼn Deense meningspeiling glo 38-persent Dene dat Amerika onder die Trump-administrasie…
12 Jan 12AM 1 min

Beskerm jou foto’s so aanlyn

Reaksie word steeds ontvang op Grok, die X-kletsbot wat deur Elon Musk besit word, foto’s kan omskep in naakfoto’s in. Internasionale kenners meen 'n regering wat die veiligheid en welstand van vroue en kinders ernstig opneem, moet vinnig reageer op sulke gebeure en Indonesië het reeds Grok verbied. Kosmos 94.1…
12 Jan 12AM 1 min