
Beskerm jou foto’s so aanlyn
Loading player...
Reaksie word steeds ontvang op Grok, die X-kletsbot wat deur Elon Musk besit word, foto’s kan omskep in naakfoto’s in. Internasionale kenners meen 'n regering wat die veiligheid en welstand van vroue en kinders ernstig opneem, moet vinnig reageer op sulke gebeure en Indonesië het reeds Grok verbied. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanya Hopker van Meinert Cyber Securities gepraat, wat wenke gee oor hoe om jouself te beskerm.

