Die Bybel Gister En Vandag - Episode 32 – Slawerny

Loading player...
20 Julie 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy meer leer oor slawerny in die Bybelse en antieke tyd. Slawerny was ’n groot deel van die wêreld van die Ou en Nuwe Testament. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
21 Jul 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 45 – Die profeet Jeremia

9 Aug 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die profeet Jeremia. Leer meer oor sy vroeë en latere lewe. Hulle vertel meer oor sy roeping en hoe sy roepingsgeskiedenis ons vandag kan inspireer oor hoe ons oor…
11 Sep 30 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie spesifieke episode gesels hulle oor Pinkster en…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus na hoe die Lukas-evangelie ontstaan het, wie…
13 Apr 33 min