#ALT-Fokus met Venita - Mensdom | 10 Julie

Loading player...
Die band Mensdom is hierdie week se #HOOF-fokus en twee van die manne (Linus en Dirk) het meer oor die band se “journey” kom deel, oor hulle nuwe album wat die 18e Julie beskikbaar gaan wees, asook die rede waarom Venita hulle #ALT-Fokus toe genooi het, hulle nuutste enkelsnit, “Bid vir my”.
10 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Future Radio | 23 Julie

Johnny van Future Radio is hierdie week se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus met Venita. Hy verduidelik die rede agter sy nuutste enkelsnit, "Creep" en hoekom hy besluit het om 'n nuwe baadjie vir 'n Radiohead 'classic' aan te trek.
23 Jul 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Lucian | 22 Julie

Lucian gesels met Venita om meer te vertel van sy nuuste enkelsnit "Ek kies om te glo". Hierdie 15-jarige het klaar sy droom en passie gevind, en nou kry hy die kans om dit te begin uit lewe. 
22 Jul 15 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Soulston Drive | 21 Julie 

Die manne van Soulston Drive, Rhyno, Jaco en Stefan, het 'n draai kom maak by Venita om te gesels oor hulle debuut-enkelsnit, "Real". Dad Jokes en goeie musiek is beslis die “blueprint” van hierdie manne!
21 Jul 19 min