🎙️ Kus tot Kruin🦌 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 03 Julie 2025

Loading player...
🎙️ Kus tot Kruin - 🦌🌿 Strikke & Stropery: Hoe WCIN, SAPD en CapeNature Terugslaan! 🔒In hierdie kragtige en onthullende episode van Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO, deel Leon Rossouw van WCIN met Fred 'n volledige oorsig van vervolgings, arrestasies en boetes wat onlangs uitgereik is ná gesamentlike optredes deur SAPS, Cape Nature, WCIN en George Gemeenskapspolisiëringsforum. 🎯 Spesifieke sake in Oudtshoorn, George en Mosselbaai word ontbloot – van strikke en smokkelhandel tot die vernietiging van ons kosbare natuur. 👥 Die goeie nuus? Die publiek begin terugpraat – met inligting wat al hoe meer help om misbruik vas te trek. 🎧 Skakel in elke Donderdag om 11h30 op 90.1 en 104.1 FMin die TuinRoete of luister weer:
#KusTotKruin #BewaarOnsNatuur #WCN #CapeNature #SFMStreekRadio #Natuurbewaring #StopStrikke #SaamstaanVirDieOmgewing
3 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min

Kus tot kruin 🌿 📻 Natuur roep – Hoor jy haar? 🌿 07 Agustus 2025

Fred gesels oor die groeiende bewuswording onder inwoners van die Tuinroete — en selfs op provinsiale en nasionale vlak — dat ons unieke natuurlike omgewing kosbaar én kwesbaar is. 🐾 Daar is hoopvolle tekens dat meer mense begin omgee, verantwoordelik optree en ernstig dink oor hoe ons ons natuurerfenis kan…
7 Aug 15 min