Kus tot kruin 🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐26 Junie 2025

Loading player...
🌼 Blomme, Bemin & Bewaar – Herlewing op die Tuinroete 💐
Vandag op Kus tot Kruin het Fred ’n inspirerende gesprek met Schantel van der Merwe, wat vanuit Mpumalanga na die Tuinroete verhuis het om ’n blomplaas naby George te begin – met fokus op 🌿 regeneratiewe boerdery om die natuur te herstel én die gemeenskap te verryk.
💡 Schantel deel praktiese raad oor hoe jy ook met eenvoudige stappe kan help om die omgewing te beskerm – en daarby self voordeel trek!
🎙️ Skakel elke Donderdag in op 90.1fm & 104.1fm in die TuinRoete, om 11h30 of 🎧luister weer:
#KusTotKruin #RegeneratieweBoerdery #Tuinroete #BlommePraal #BewaarOnsNatuur #WesKaap #GeorgeSA #Herlewing #LeefNatuurlik #Plaaslewe #InspirasieOpDieRadio #SFMStreekRadio #NatuurMetDoel
26 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek 🐜🦟 Holiday Pests? We’ve Got the Solution! 🏡🌞 15 Desember 2025

The festive season is here — but unwanted pests don’t take a holiday! 🎄😬 In today’s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple, ready-to-use pest control solutions perfect for holidaymakers and local residents alike. 🎧 In this episode, we cover: • Easy, no-mix solutions for ants, cockroaches,…
16 Dec 13 min

Kus tot kruin 🐍SLANGE! Is hul vriend… of vyand? 12 Desember 2025

Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maar… voordat jy skrik en hardloop — kom leer eers! 😉 Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai — ’n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter…
11 Dec 16 min

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min