Kus tot kruin - Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word Getoets - 19 Junie 2025

Loading player...
πŸ•΅οΈβ€β™‚οΈπŸŒ± Tyd om Toe te Slaan: Ons Wette en Bewaring Word GetoetsπŸŽ£βš–οΈ
πŸŽ™οΈ Vanoggend kyk Fred in diepte na onrusbarende gebeure reg hier in ons streek. 🧯 Die ontdekking van onwettige plante en diere in privaat besit, en die verskyning van vissersbote en langlyners naby ons strande, laat ’n mens wonder – "wie hou wag oor ons natuur?"
Is dit nie nou **dringend nodig** dat ons bestaande wette en moniteringstelsels **hersien en versterk word** nie? πŸ›‘
🎧 Luister weer na die gesprek wat elke inwoner van die Suid-Kaap behoort te hoor.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #BewaringSaakVanEer #Langlyners #OnwettigeDiere #OnsOmgewingOnsVerantwoordelikheid #WetteMoetWerk #TuinroeteBewusmaking
19 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min