#WeeksdaeVibesMetVenita – Deon Volschenk | 9 Junie

Loading player...
Venita gesels met Deon oor sy nuutste enkelsnit “Stay” en hoekom hy besluit om nie net op een van sy drome te fokus nie, maar op al sy drome - van beleggingsbankwese, wildbewaring, olyfboerdery en dan ook die rede hoekom hy op ons radar is MUSIEK!
9 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Future Radio | 23 Julie

Johnny van Future Radio is hierdie week se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus met Venita. Hy verduidelik die rede agter sy nuutste enkelsnit, "Creep" en hoekom hy besluit het om 'n nuwe baadjie vir 'n Radiohead 'classic' aan te trek.
23 Jul 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Lucian | 22 Julie

Lucian gesels met Venita om meer te vertel van sy nuuste enkelsnit "Ek kies om te glo". Hierdie 15-jarige het klaar sy droom en passie gevind, en nou kry hy die kans om dit te begin uit lewe. 
22 Jul 15 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Soulston Drive | 21 Julie 

Die manne van Soulston Drive, Rhyno, Jaco en Stefan, het 'n draai kom maak by Venita om te gesels oor hulle debuut-enkelsnit, "Real". Dad Jokes en goeie musiek is beslis die “blueprint” van hierdie manne!
21 Jul 19 min