Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik! - 09 Junie 2025

Loading player...
๐ŸŽง ๐ŸŽ™๏ธ Wat kry jy as jy passie, taal en tegnologie meng? Afrikaans.com natuurlik!
Vandag gesels Danny met Annelie van Jaarsveldt met hope entoesiasme oor alles wat met Afrikaans.com te doen het!
Wat is Afrikaans.com? ๐Ÿค” Dis meer as net โ€™n webwerf โ€“ dis โ€™n lewendige taalplatform vol leerhulp ๐Ÿง , inspirasie, luisterstories ๐Ÿ“–, resepte ๐Ÿฐ en lekker leesstof vir die hele gesin!
Wil jy weet hoe hul leerhulpafdeling jou (of jou kinders) kan help? Of sommer net bietjie Afrikaans-vreugde kry?
๐ŸŽง ๐ŸŽ™๏ธKlik nou en luister weer saam โ€“ dis interessant, insiggewend รฉn โ€™n lekker geselsie! โ˜•๐ŸŽ‰
#Afrikaanscom #SFMStreekradio #AfrikaansLeef #LeerAfrikaans #TaalTrots #LiefVirAfrikaans
9 Jun 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min