Delf Steeds Dieper - 6 Junie 2025

Loading player...
Pieter Barnard is geen onbekende op Radio kansel nie!! Heerlik om
vandag my vriend en kollega by my in die ateljee te verwelkom!! Pieter het altyd ‘n praktiese vars kyk op dinge. Vandag gesels ons oor “SWAARKRY.” Hoekom is swaarkry deel van ons lewe? Hoe hanteer ons dit?
Daarna ‘n groot voorreg om te gesels met Julita Lamprecht – ‘n vrou wat self swaarkry oorkom het en groot hoogtes in ons Vader bereik het!!
Elizabeth Jordaan is nog lank nie uitgesels oor die lewe en werk van Andrew Murray nie. Kuier gerus saam en leer van hierdie groot leermeester!!
Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf die datum 14 Junie 2024 word hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.
6 Jun Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025

Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat…
3 Oct 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper - 26 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
26 Sep 1 hr 23 min

Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
19 Sep 1 hr 22 min

Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025

In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel…
12 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - 5 Sept 2025

Suid Afrika is net een van vele lande wat tans toenemend “geterg” word deur dinge in die samelewing wat net nie meer in ‘n sagte stroom wil beweeg nie. Dit is asof ons Almagtige Skepper God toenemend die mens se aandag soek asof om te vra – waar is jou…
5 Sep 1 hr 34 min