
Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025
Loading player...
Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat Jaco ons leer. Hy het waarlik besondere insig oor die betekenis van die boek Openbaring. Kom luister en leer!! En met hierdie gesprek sluit ek my uitsendings af. Vrede vir jou!!
Die voorlesing uit die boek van Andrew Murray – “In die Heiligdom”, sluit andermaal die program af. As jy die boek in ‘n PDF – formaat wil bekom, skakel gerus Elizabeth Jordaan by 082 775 3793
Die voorlesing uit die boek van Andrew Murray – “In die Heiligdom”, sluit andermaal die program af. As jy die boek in ‘n PDF – formaat wil bekom, skakel gerus Elizabeth Jordaan by 082 775 3793