
Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025
Loading player...
Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in die lug!! Dit hoef nie ons waarheid te wees nie!! Skakel in en luister wat Jaco ons spesifiek oor die Profetiese Woord uit die boek Openbaring wil leer. Hierdie lering sal drie weke in beslag neem.Die boek voorlesing uit die boek van Andrew Murray – “In die Heiligdom”, sluit weer die program af.