Kus tot kruin - 🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? βš–οΈπŸŒ± 05 Junie 2025

Loading player...
🌍 Mens teenoor Natuur: Wie wen die stryd? βš–οΈπŸŒ±
Elke Donderdag om 11:30 op SFM Streek RADIO 90.1 @ 104.1fm neem Kus tot Kruin jou op ’n reis deur die werklikhede van menslike aanslagte op die natuur πŸŒͺ️🚜 β€” van besoedeling tot die vernietiging van habitatte.
Maar dis nie net slegte nuus nie… daar is ook ligpunte! πŸ’‘πŸŒΏ
Fred praat oor die groeiende bewustheid onder mense wat die natuur help beskerm, herstel en ondersteun. πŸŒŠπŸ¦‹
🎧 Luister weer: en ontdek hoe jy deel van die oplossing kan wees.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Omgewingsbewaring #BewusVanDieNatuur #MensVsNatuur #GroeiMetDoel
5 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos. Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend β›Ί kamptoerusting, 🚐 karavane, πŸ›» 4x4 aksie, πŸ‰ groot skerm-rugby en 🎢 lewendige…
30 Sep 13 min

πŸš™πŸŒ„ Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! - 22 September 2025

πŸš™πŸŒ„ Jimny-gees neem Oudtshoorn oor! #JimnyGathering2025 πŸš™Die Jimny Gathering 2025 & SafariTown Festival laat die Klein Karoo gons! 🌟 Henk van der Schyf het kom vertel wat wag in die hart van die Klein Karoo! πŸ“ Wat wag op jou luister gerus weer: 🎟️ Kaartjies beskikbaar by safaritown.co.za #JimnyGathering2025 #SafariTown…
22 Sep 11 min

🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season with Protek - 22 September 2025

🌱 Protect Your Plants, Protect Your Season! 🌱 Get your garden ready for spring! πŸŽ™οΈ Paul Hartzenberg shares top tips on protecting plants from sun, rain, fungi & pests with Sprayfilm 10, All Buff, Mycoguard, Tenazole, Rose Guard and more. 🌹 πŸ‘‰ Listen now & keep your garden healthy! More…
22 Sep 14 min