Akademia onderhoud 07 April 2025

Loading player...
๐ŸŽ“ Dink jy daaraan om in 2026 te begin studeer? Dan is hierdie gesprek vir Jร“รš!
๐Ÿ“ข Akademia se studieaansoeke is nou oop en daar is groot opwinding oor wat hulle alles bied. Enrico gesels met ๐ŸŽ™๏ธ Johan Lubbe, bemarkingsadviseur by Akademia, oor:
๐Ÿ’ก Waarom Akademia โ€™n uitstekende studietuiste is
๐Ÿ“ Hoe om aansoek te doen
๐Ÿ“š Die twee onderrigleermodelle โ€“ voltyds รฉn nauurs
๐Ÿ’ป โ€™n Aanlyn inligtingsessie in April vir nauurse studies
๐Ÿ” Waar jy meer kan lees oor Akademia se programme
๐ŸŽง Luister nou na die potgooi en kry al die insig wat jy nodig het om 2026 ๐Ÿ“† jou jaar te maak! ๐Ÿ“ง Kontak Johan by: johan@akademia.ac.za
#Akademia ๐ŸŽ“ #Studie2026 ๐Ÿ“˜ #Potgooi ๐ŸŽง #SFMStreekradio ๐Ÿ“ป #ToekomsGereed ๐Ÿš€ #AfrikaanseOnderwys ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
8 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek ๐Ÿœ๐ŸฆŸ Holiday Pests? Weโ€™ve Got the Solution! ๐Ÿก๐ŸŒž 15 Desember 2025

The festive season is here โ€” but unwanted pests donโ€™t take a holiday! ๐ŸŽ„๐Ÿ˜ฌ In todayโ€™s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple, ready-to-use pest control solutions perfect for holidaymakers and local residents alike. ๐ŸŽง In this episode, we cover: โ€ข Easy, no-mix solutions for ants, cockroaches,โ€ฆ
16 Dec 13 min

Kus tot kruin ๐ŸSLANGE! Is hul vriendโ€ฆ of vyand? 12 Desember 2025

Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maarโ€ฆ voordat jy skrik en hardloop โ€” kom leer eers! ๐Ÿ˜‰ Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai โ€” โ€™n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeterโ€ฆ
11 Dec 16 min

Kus tot Kruin โ€“ waar ons die natuur se stem laat hoor.๐ŸŒ27 November 2025

๐Ÿ”ฅ๐ŸŒฟHierdie week kyk Fred na die brande in Danabaaiโ€“ hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande sรณ gevaarlik is vir ons mense, wild รฉn omgewing. Maar dis nie al nieโ€ฆ ๐Ÿ˜ Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor dieโ€ฆ
27 Nov 15 min