Akademia se nuwe kampus in die Paarl - 31 Maart 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ Akademia se Nuwe Kampus in die Paarl! ๐ŸŽ“
Enrico gesels met Besturende Direkteur Marthinus Visser oor Akademia se uitbreiding van ล‰ splinternuwe kampus in die Paarl, wat moderne fasiliteite en ล‰ unieke studente-ervaring bied. Die kampus maak gereed om in 2026 verskeie studierigtings aan te bied, met ruimte vir ล‰ groot aantal studente.
Luister saam om meer te hoor oor die besluit om ล‰ kampus in die Paarl te vestig, die besondere fasiliteite wat ingerig word, en hoe Akademia voorberei vir die toekoms. ๐ŸŒŸ ๐Ÿ‘‰ Vind uit meer: www.akademia.ac.za om jou aansoek in te dien.
#MyAkademia #Studietuiste #DoenAansoek
31 Mar 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min