Kus tot Kruin – Waar feite floreer en mites verdwyn! - 06 Maart 2025

Loading player...
🌿🎙️ Kus tot Kruin – Vandag om 11:30 op SFM! 🌍🔥
🌿🎙️Die natuur praat… maar luister ons regtig? 🧐
Vandag op Kus tot Kruin beskryf Fred die verwoestende impak van die mens op die natuur – van vernietigende ontwikkeling tot die konflik tussen mens en omgewing. Hoe beïnvloed ons bio-diversiteit, en watter klein veranderinge kan jy maak om balans te bewaar?
En dan – Fred weerlê ‘n paar wilde mites! Is langbeen spinnekoppe regtig giftig? Pluk jy ‘n piesang van ‘n boom af? En wat moet jy regtig doen as ‘n voëltjie uit sy nes val? 🕷️🍌🐣
🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #Bewaring #NatuurBalans #FredBreekDieMites #LuisterLeefBewaar
6 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min