Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Majozi, 3 Februarie

Loading player...
Majozi het op #WeeksdaeVibesMetVenita gesels oor sy Valentynsdag vertoning in Centurion en Venita het toe haar hulpgebied om die perfekte “show” bymekaar te sit vir hierdie spesiale dag. Ons leer meer oor Majozi se versteekte talente, en vind uit hoe hy vir die laaste 12 jaar sy plek vind in die musiekindustrie en hoe hy beplan om sy merk te los.
3 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Future Radio | 23 Julie

Johnny van Future Radio is hierdie week se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus met Venita. Hy verduidelik die rede agter sy nuutste enkelsnit, "Creep" en hoekom hy besluit het om 'n nuwe baadjie vir 'n Radiohead 'classic' aan te trek.
23 Jul 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Lucian | 22 Julie

Lucian gesels met Venita om meer te vertel van sy nuuste enkelsnit "Ek kies om te glo". Hierdie 15-jarige het klaar sy droom en passie gevind, en nou kry hy die kans om dit te begin uit lewe. 
22 Jul 15 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Soulston Drive | 21 Julie 

Die manne van Soulston Drive, Rhyno, Jaco en Stefan, het 'n draai kom maak by Venita om te gesels oor hulle debuut-enkelsnit, "Real". Dad Jokes en goeie musiek is beslis die “blueprint” van hierdie manne!
21 Jul 19 min