Kus tot kruin 02 Januarie 2025

Loading player...
๐ŸŒฟ Maak 2025 'n jaar van aksie vir ons omgewing! ๐ŸŒ
Sluit aan by SFM Streek Radio elke Donderdag om 11:30. Vandag sluit Fred die jaar 2024 af met noodsaaklike omgewingswaarskuwings en inspirerende versoeke om van 2025 'n bewaringsjaar te maak. ๐ŸŒฑ
Saam kan ons die Tuinroete bewaar en keer dat dit in 'n "Puinroete" verander. ๐ŸŒŸ Luister in en word deel van die oplossing!
๐Ÿ“ป SFM Streek Radio โ€“ Jou stem in bewaring.
2 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min