Ernie De Meyer - ROMEINE 8:28

Loading player...
En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. ROMEINE 8:28
30 Dec 2024 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - JEREMIA 1:7

Maar die Here het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. JEREMIA 1:7 AFR53
15 Jun 1AM 2 min

Anja Taljaart - GALASIËRS 5:22-23

Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. GALASIËRS 5:22-23 NLV
12 Jun 1AM 1 min

Henry Pike - LUKAS 4:18

Die Gees van die Here is op My omdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuus vir die armes aan te kondig. Hy het My gestuur om aan te kondig dat gevangenes vrygelaat sal word, dat blindes sal sien, dat onderdruktes bevry sal word van hulle verdrukkers. LUKAS 4:18…
11 Jun 1AM 2 min