#WeeksdaeVibes met Venita - 17 September

Loading player...
Francois van Rensburg en Hazel Priscilla het op #WeeksdaeVibes met Venita kom gesels oor hulle nuutste enkelsnit, “Moederstad”. Francois gesels oor hy wat die musiekvideo self vervaardig het en Hazel vertel ons meer oor die liedjie wat uit haar pen kom. As sibbe kom hulle nie net goed oor die weg op ’n daaglikse basis nie, maar maak ook BAIE MOOI musiek saam!
17 Sep 2024 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Future Radio | 23 Julie

Johnny van Future Radio is hierdie week se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus met Venita. Hy verduidelik die rede agter sy nuutste enkelsnit, "Creep" en hoekom hy besluit het om 'n nuwe baadjie vir 'n Radiohead 'classic' aan te trek.
23 Jul 21 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Lucian | 22 Julie

Lucian gesels met Venita om meer te vertel van sy nuuste enkelsnit "Ek kies om te glo". Hierdie 15-jarige het klaar sy droom en passie gevind, en nou kry hy die kans om dit te begin uit lewe. 
22 Jul 15 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Soulston Drive | 21 Julie 

Die manne van Soulston Drive, Rhyno, Jaco en Stefan, het 'n draai kom maak by Venita om te gesels oor hulle debuut-enkelsnit, "Real". Dad Jokes en goeie musiek is beslis die “blueprint” van hierdie manne!
21 Jul 19 min