#DieGrootTrek - Lente Lywe saam Angelique

Loading player...
NUWE SEISOEN, NUWE JY! Angelique Van Der Linde van JVL het kom kuier om te gesels oor jou lyf reg kry vir somer! Jy hoef net tyd te maak en by die huis te begin en dit hoef jou nie geld te kos nie, so waarvoor wag jy?
5 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min