#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Kuns en Vermaak Joernalis)

Loading player...
AJ Opperman is 'n Kuns en Vermaak joernalis by Netwerk24. Dit klink natuurlik soos enige jongmens se droomberoep maar tog is daar uitdagings. AJ vertel ons hoe hy in die beroep beland het, wat van sy hoogtepunte is en wat iemand moet ingedagte hou sou hulle dieselfde beroep wil beoefen in die toekoms.
26 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min