#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Augustus)

Loading player...
Eenkeer 'n maand kom kuier Liezel van Intiem by ons in die ateljee waar ons na briewe kyk gestuur deur luisteraars vir ons "Liewe Liezel" segment. Sy kry dan die nodige terugvoer by baie bekwame beraders en ons bespreek die onderwerp. Die maand se vraag is van 'n dame wat voel sy en haar man lewe by mekaar verby en dat sy bang is hy of sy gaan soek groener weivelde.
20 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min