Henry Pike - Jesaja 41:10

Loading player...
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10
5 Aug 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Loriaan du Plessis - I JOHANNES‬ ‭5‬:‭14

‬‬‬‬‬En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. I JOHANNES‬ ‭5‬:‭14‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Aug 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - I PETRUS‬ ‭3‬:‭3‬-‭4

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬ ‬‬‬Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van 'n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God. I PETRUS‬ ‭3‬:‭3‬-‭4‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬
20 Aug 1AM 2 min

Henry Pike - JESAJA‬ ‭65‬:‭24

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Ek sal hulle antwoord nog voor hulle na My roep. Terwyl hulle vra, sal Ek hulle gebede verhoor. JESAJA‬ ‭65‬:‭24‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
19 Aug 1AM 3 min

Mariette Loubser - JEREMIA‬ ‭33‬:‭3

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. JEREMIA‬ ‭33‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
18 Aug 1AM 1 min

Benescke jv Rensburg - ESTER‬ ‭4‬:‭16‬ ‭

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Esther will tell you trust God – He will exalt you in His timing... Gaan heen, versamel al die Jode wat in Susan te vinde is, en vas julle om my ontwil. ESTER‬ ‭4‬:‭16‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Aug 1AM 2 min