#DieGrootTrek - Liezel van Intiem ontleed ‘n luisteraarsbrief.

Loading player...
Liezel van Intiem het weer kom kuier op die GrootTrek. In die nuwe segment “Liewe Liezel” kry jy die kans om jou vrae te vra en Liezel met die hulp van haar beraders gee die beste advies moontlik.
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min