#DieGrootTrek - Doepie en Nina loer in by die Iere voor die rugby!

Loading player...
Ons het laas jaar gedurende die Rugby Wereldbeker gesels met Graham en Nathan van FM104 in Dublin toe ons hulle uitgedaag het vir ons Rugby Radio Challenge. Met die Bokke se tweede wedstryd teen die Iere het ons goed gedink om weer by hulle in te loer en hoor hoe dit gaan aan hulle kant na ons hulle reeds eenkeer die jaar pakslae gegee het.
11 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min