#DieGrootTrek - Dag in die lewe van TV Sjef - Corli Prinsloo

Loading player...
Sy is een van ons gunsteling gaste en sy maak die smaaklikste kos, nie net by die huis nie maar ook op Televisie. Corli Prinsloo, Koekedoor wenner en OntbytSake Sjef kom kuier vandag by ons om ons meer te vertel van haar beroep en hoe dinge agter die skerms werk.
8 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min