#DieGrootTrek - Donna-Lee Roberts & Ivan Botha (Eenkeer om die son)

Loading player...
Donna-lee en Ivan het kom inloer om te gesels oor hulle nuwe TV-Reeks genaamd eenkeer om die son. Ons gesels oor alles van familie tot nuwe werk op die horison vir die tweetjies.
2 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min